top of page

Kennisgewings van Publieke Belang

Hessequa Munisipaliteit se Direktoraat Ontwikkelingsbeplanning en/of ander instellings/rolspelers/belanghebbendes het die kennisgewings hieronder gepubliseer vir kommentaar deur die publiek

en/of geregistreerde 'belanghebbende en geaffekteerde partye'.

 

Hierdie kennisgewings kan hoofsaaklik betrekking hê op Stads- en Stedelike Beplanning (insluitend die beplanning en beheer van grondgebruik), Boubeheer en Omgewingsbestuur, asook Eiendomsbestuur.

Enige toepaslike verdere inligting/dokumentasie met betrekking tot die kennisgewings kan aangevra word uit die kontakinligting wat vir die spesifieke kennisgewing aangedui word, en kommentaar op of besware teen 'n aansoek moet ook volgens die instruksies na die aangeduide kontakinligting gestuur word.

Slegs kennisgewings met 'n sperdatum van vandag of later word vertoon.

There are no active notices at this time.

Bron

Datum

Hessequa Munisipaliteit

13 Mrt. 2026

Area

Beskrywing

Kommentaar of Besware

Sperdatum

Stilbaai Wes

Application: Subdivision & Departure – Erf 4474 Skuitpad Road

11 Apr. 2026

Bron

Datum

Hessequa Munisipaliteit

20 Mrt. 2026

Area

Beskrywing

Kommentaar of Besware

Sperdatum

Stilbaai-Wes

Application: Subdivision – Erf 3517

18 Apr. 2026

Bron

Datum

Hessequa Munisipaliteit

20 Mrt. 2026

Area

Beskrywing

Kommentaar of Besware

Sperdatum

Stilbaai-Oos

Rezoning, subdivision & consolidation – Erve 1173,1390

18 Apr. 2026

bottom of page